Vertel Hulle Van My Liefde
God Het Jou Lief! Hy wil hê dat ons van Hom afhanklik moet wees, op Hom moet vertrou en op Hom moet steun. Ons moet Hom liefhê en Hom toelaat om ons lief te hê. Hy wil hê ons moet Hom vertrou en na Hom uitreik as ons in nood is. Hy wil ʼn persoonlike verhouding met jou aanknoop.
Die Belangrikste Besluit Wat Jy Ooit Sal Neem
Toe Jesus gesê het die mens moet weer gebore word, het Hy bedoel dat die innerlike mens lewendig moet word in sy verhouding met God.
Vrede
As jy nie vrede het nie, is jy nie besig om die lewe te geniet nie.
Die Slagveld van Ons Gedagtes
Ons dade is die direkte gevolg van ons gedagtes. As ons negatiewe gedagtes dink, sal ons ’n negatiewe lewe lei.